heuwel
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
heuwel | heuwels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
heuweltjie | heuweltjies |
- heu•wel
- 'n Verhoging in die landskap wat kleiner as 'n berg is; bultjie; koppie; lae randjie.
- Rome is oorspronklik op sewe heuwels gebou.
- Jesus op die heuwel Golgota naby die stad Jerusalem gekruisig.
Vertalings: heuwel | |||
---|---|---|---|