'n Higrometer.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  higrometer     higrometers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  higrometertjie     higrometertjies  

  Woordafbreking

hi•gro•me•ter

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(fisika), (gereedskap) Instrument wat vogtigheid in die lug meet.

     Voorbeeldsinne

Die weerkundige gebruik 'n higrometer om die humiditeit van die atmosfeer te meet.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hygrometer(en)
Nederlands: hygrometer(nl)