Enkelvoud Meervoud
  homograaf     homograwe  
homo•graaf
(taalkunde) 'n Woord wat dieselfde as 'n ander woord gespel word, maar totaal verskillende betekenisse, klankvorme en dikwels oorsprong het.
Die woorde kersie (vrug) en kersie ('n klein kers) is homograwe van mekaar.
homogram
homoniem, homofoon
  Vertalings:   
Engels: homograph(en)
Nederlands: homograaf(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor homograaf.