homogram
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
homogram | homogramme |
- homo•gram
- (taalkunde) 'n Woord wat dieselfde as 'n ander woord gespel word, maar totaal verskillende betekenisse, klankvorme en dikwels oorsprong het.
- Die woorde kersie (vrug) en kersie ('n klein kers) is homogramme van mekaar.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor homogram.