Stamp met die vliegtuig se hoogteroer.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hoogteroer     hoogteroere  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(lugvaart) Stuurmeganisme van 'n vliegtuig wat die vliegtuig vertikaal in hoogte laat styg of daal.

     Voorbeeldsinne

As die hoogteroer opgelig word, verhoog die stygkrag van die vlerke en die vliegtuig klim.

     Verwante woorde

rigtingroer, rolroer

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: elevator(en)
Nederlands: hoogteroer(nl)