Gly met die vliegtuig se rigtingroer.
Enkelvoud Meervoud
  rigtingroer     rigtingroere  
(lugvaart) Stuurmeganisme van 'n vliegtuig waarmee die vliegtuig na links of regs gedraai word.
Wanneer die rigtingroer na links draai, draai die vliegtuig links.
hoogteroer, rolroer
  Vertalings:   
Engels: vertical stabilizer(en), yaw(en)
Nederlands: richtingsroer(nl)