Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hosselaar m hosselaars 
Verkleinwoord hosselaartje hosselaartjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈɦɔ.sə.lar]
    
(lêer)

  Woordafbreking

hos•se•laar

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Smous

     Eienskappe

Die woord is in Surinaamse Nederlands gebruiklik, maar ook in Nederlandse straattaal.

     Voorbeeldsinne

«Hosselaars die drank en voeding verkopen tijdens evenementen worden nu strenger in de gaten gehouden. [1]»
Smouse wat tydens byeenkomste drank en voedsel verkoop word nou strenger dopgehou.

  Verwysings