[1] Hysbakke.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hysbak     hysbakke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hysbakkie     hysbakkies  

  Woordafbreking

hys•bak

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (tegniek) Toestel wat mense en goedere tussen die vloere van 'n gebou vervoer.
  2. Enige bakvormige houer waarin goedere opgehys of in 'n skag afgesak word.

     Voorbeeldsinne

  1. Die hysbak stop op vasgestelde posisies tussen vloere, waarna die deure vir toegang geopen word.
  2. Die mynkag het hysbakke wat die erts na die oppervlak vervoer.

     Verwante woorde

roltrap

     Vertalings

  Vertalings:    hysbak
Engels: lift(en), elevator(en)
Nederlands: lift(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hysbak.