'n Vrou word ingeënt.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  inent 
Verlede Tyd  ek   het ingeënt        
in•ent
(medies) Iemand deur middel van 'n inspuiting teen 'n siekte beskerm.
Aangesien sy ouers uit godsdienstige oorwegings hom nie teen pokke laat inent het nie, is hy nie tot die skool toegelaat nie.
ent
  Vertalings:    inent
Engels: inoculate(en), vaccinate(en)
Nederlands: inenten(nl)