Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  inplof 
Verlede Tyd  ek   het ingeplof        

  Woordafbreking

in•plof

  Uitspraak

IPA: [inˈplof]

  Werkwoord

     Betekenisse

Die skielike swigting van 'n voorwerp of struktuur sodat dit na binne intuimel en 'n kleiner ruimte daarna beslaan as daarvoor.

     Voorbeeldsinne

Hulle gaan die toring laat inplof.

     Antonieme

ontplof

     Vertalings

  Vertalings:    inplof
Engels: implode(en)