internetfilter
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
internetfilter | internetfilters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
internetfiltertjie | internetfiltertjies |
- in•ter•net•fil•ter
- (rekenaarwetenskap) Program of diens wat ongewenste inhoud op die internet blokkeer.
- 'n Internetfilter kan aangewend word om kinders teen skadelike inligting soos ongeoorloofde geweld, onsedelike gedrag en swak taal te beskerm.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|