'n Kalkoen.
Enkelvoud Meervoud
  kalkoen     kalkoene    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kalkoentjie     kalkoentjies  
kal•koen
(voëls)   Meleagris gallopavo, gedomestikeerde, hoenderagtige voël met belle aan die kop en nek, wat in sommige lande rondom Kersfees geëet word.
'n Kalkoen koel-koel.
«Nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie.»
Nie so dom as wat ander dink nie.
  Vertalings:    kalkoen
Engels: turkey(en)
Nederlands: kalkoen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kalkoen.