kameleon
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kameleon | kameleons |
- ka•me•le•on
- (reptiele) 'n Akkedis in die familie Chamaeleonidae wat sy vel se kleur vir kamoeflering kan verander.
Vertalings: kameleon | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | kameleon m | kameleons |
Verkleinwoord | kameleonnetje | kameleonnetjes |
- 'n Verkleurmannetjie of trapsuutjie.