'n Trapsuutjie.
Enkelvoud Meervoud
  trapsuutjie     trapsuutjies  
trap•suut•jie
  1. (reptiele) 'n Akkedis in die familie   Chamaeleonidae wat sy vel se kleur vir kamoeflering kan verander.
  2. (figuurlik) Persoon wat stadig beweeg.
  1. Die trapsuutjie het papegaai-agtige voete wat aangepas is om in bome te leef en saggies deur takke en blare te beweeg.
  2. Hy loop so stadig soos trapsuutjie.
verkleurmannetjie, kameleon, trapsoetjie
  Vertalings:    trapsuutjie
Engels: chameleon(en)
Nederlands: kameleon(nl)