verkleurmannetjie

'n Verkleurmannetjie.
    
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
  verkleurmannetjie     verkleurmannetjies  
ver•kleur•man•ne•tjie
  1. (reptiele) 'n Akkedis in die familie   Chamaeleonidae wat sy vel se kleur vir kamoeflering kan verander.
  2. (figuurlik) Persoon wat alewig van mening verander; manteldraaier.
  1. Die verkleurmannetjie het papegaai-agtige voete wat aangepas is om in bome te leef en saggies deur takke en blare te beweeg.
  2. Ek weet nie waar ek met die verkleurmannetjie staan nie.
trapsuutjie, kameleon
  Vertalings:    verkleurmannetjie
Engels: chameleon(en)
Nederlands: kameleon(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor verkleurmannetjie.