Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kamer     kamers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kamertjie     kamertjies  

  Woordafbreking

ka•mer

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Vertrek in 'n gebou; ruimte wat deur mure afgeskei is en 'n eie funksie het.
  2. Afgeslote ruimte wat aan 'n kamer herinner (soos 'n hartkamer).
  3. (juridies) Onderdeel van 'n regsprekende orgaan wat oor bepaalde sake uitspraak lewer.

     Voorbeeldsinne

  1. Ná hulle geen kamer by die herberge in die dorp kon vind nie, het hulle in 'n stal oorgeslaap.
  2. 'n Mens se hart het vier kamers.
  3. Die meervoudige kamer bestaan uit drie regters wat gesamentlik meer ingewikkelde sake behandel.

     Hiperonieme

vertrek

     Hiponieme

sitkamer, badkamer, slaapkamer, studeerkamer, speelkamer

     Vertalings

  Vertalings:    kamer
Engels: room(en), chamber(en)
Esperanto: ĉambro(eo)
Nederlands: kamer(nl)