Afrikaans (af)

  Etimologie

Van Portugees capado (ontman).
Enkelvoud Meervoud
  kapater     kapaters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kapatertjie     kapatertjies  

  Woordafbreking

ka•pa•ter

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Gekastreerde bok

     Voorbeeldsinne

  1. Hierdie mooi, verbeterde Boerbok-kapater toon duidelik dat daar heelwat vleis onder sy vel gehuisves is.[1]

     Vertalings

  Vertalings:    kapater
Xhosa: ikapater

  Verwysings