[1] 'n Mak bok.
[2] 'n Wildsbok.
[3] 'n Bok vir die beoefening van gimnastiek.
Enkelvoud Meervoud
  bok     bokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bokkie     bokkies  
    
(lêer)
bok
  1. Mak soogdier wat as kleinvee aangehou word; 'n lid van die familie   Caprinae.
  2. Wildsbok; plantvretende ewehoewige soogdier wat in die natuur voorkom; lid van die familie   Bovidae.
  3. Ringperd; 'n apparaat wat vir gimnastiek gebruik word.
  1. Elke plaas behoort 'n bok of wat vir melk en vleis aan te hou.
  2. Die bok het geskrik en oor die wildtuin se draad gespring.
  3. Die gimnas moet homself met net sy hande bokant die bok hou. Geen ander deel van sy liggaam mag aan die bok raak nie.
«Sonder kruit 'n bok skiet.»
'n Flater begaan.
«Vleis braai voor jy die bok skiet.»
Op iets staatmaak voor jy daar sekerheid oor het.
«Bang soos 'n bok vir 'n skoot hael.»
Baie bang wees.
«’n Ou bok hou van jong blare.»
Ou mans hou soms van jong meisies.
«Hoe ouer die bok, hoe harder die horing.»
Hoe ouer 'n mens is, hoe meer ervare is hy.
«'n Ou bok lus ook wel 'n groen blaartjie.»
'n Ouerige mens hou ook van iets lekkers.
  Vertalings:   Mak bok
Engels: goat(en)
Nederlands: bok(nl)
  Vertalings:   Wildsbok
Engels: antelope(en), buck(en)
Nederlands: bok(nl)
  Vertalings:   Apparaat vir gimnastiek
Engels: vaulting-horse(en)
Nederlands: bok(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bok.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord bok m bokken 
Verkleinwoord bokje bokjes  
 
Hulp:IPA: [bɔk]
    
(lêer)
Manlike lid van   Capra aegagrus hircus
Bokkenwagen


Naamval Enkelvoud Meervoud
  Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief bok v
(tot 1938:) g
boka,
(tot 1938:) boken
bøker bøkene  
Genitief boks bokas,
(tot 1938:) bokens
bøkers bøkenes
IPA: [buːk]
Boek
Naamval Enkelvoud Meervoud
  Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief bok
(tot 1938:) g
boka,
(tot 1938:) boken
boker bokene  
Genitief boks bokas,
(tot 1938:) bokens
bokers bokenes
Beuk
bøk


Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief bok v boka,
(tot 1938:) boki
bøker bøkene
Genitief boks bokas,
(tot 1938:) bokis
bøkers bøkenes
IPA: [buːk]
Boek
Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief bok v boka,
(tot 1938:) boki
boker bokene
Genitief boks bokas,
(tot 1938:) bokis
bokers bokenes
Beuk
bøk


Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief bok g boken bokar bokarna
Genitief boks bokens bokars bokarnas
Hulp:IPA: [buːk]
    
(lêer)
Beuk
Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief bok g boken böcker böckerna
Genitief boks bokens böckers böckernas
Boek