boek

Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
boek | boeke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
boekie | boekies |
- IPA: teenwoordige tyd: [buk]; verlede tyd: [χəˈbuk]; meervoud: [ˈbukə]
- teenwoordige tyd: بُوكْ; verlede tyd: خِبُوكْ; meervoud: بُوكِی
- Bundel ingebonde, bedrukte of beskrewe blaaie papier.
- Hoofafdeling van 'n boekwerk.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boek.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | boek |
Verlede Tyd | ek | het geboek |
Verdere vervoegings: boek (vervoeging) |
- Inskryf, noteer.