'n E-boekleser.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  e-boekleser     e-boeklesers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  e-boeklesertjie     e-boeklesertjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Elektroniese toestel waarmee elektroniese boeke, dagblaaie en tydskrifte gelees word.
  2. 'n Persoon wat e-boeke lees.

     Voorbeeldsinne

'n Mens kan gemaklik derduisende boeke op 'n papierdun e-boekleser saam met jou dra.

     Sinonieme

e-leser

     Verwante woorde

boek, e-boek

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: e-reader(en), e-book reader(en)
Nederlands: e-reader(nl), e-boeklezer(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor e-boekleser.