'n E-leser.
Enkelvoud Meervoud
  e-leser     e-lesers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  e-lesertjie     e-lesertjies  
  1. Elektroniese toestel waarmee elektroniese boeke, dagblaaie en tydskrifte gelees word.
  2. 'n Persoon wat e-boeke lees.
'n Mens kan gemaklik derduisende boeke op 'n papierdun e-leser saam met jou dra.
e-boekleser
boek, e-boek
  Vertalings:   
Engels: e-reader(en), e-book reader(en)
Nederlands: e-reader(nl), e-boeklezer(nl)