Enkelvoud Meervoud
  karnivoor     karnivore    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  karnivoortjie     karnivoortjies  
Van Latyn: carne (vlees, vleis) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).
kar•ni•voor
(dierkunde) 'n Dier wat slegs dierlike voedsel vreet; 'n vleiseter.
In die algemeen kan 'n mens diere as karnivore beskou as hulle hoofsaaklik ander diere vreet eerder as om plante te vreet.
omnivoor, herbivoor
  Vertalings:    karnivoor
Engels: carnivore(en)
Nederlands: carnivoor(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor karnivoor.