Kerkgebou van die NG Moedergemeente in Kerkstraat, Vryheid.
Enkelvoud Meervoud
  kerkgebou     kerkgeboue    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kerkgeboutjie     kerkgeboutjies  
Samestelling van kerk en gebou.
kerk•ge•bou
'n Gewyde gebou wat deur 'n kerklike groep vir religieuse dienste en aanbidding gebruik word.
Die eerste sooi vir die nuwe kerkgebou sal Sondag gespit word.
  Vertalings:   
Engels: church building(en)
Nederlands: kerkgebouw(nl)