Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  klaaglied     klaagliedere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  klaagliedjie     klaagliedjies  

  Woordafbreking

klaag•lied

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Treurige lied waarin daar oor 'n situasie of die verlies van 'n beminde gekla word.

     Voorbeeldsinne

Die aanhoor van die klaaglied maak haar treurig.

     Sinonieme

elegie

     Verwante woorde

Klaagliedere

     Vertalings

  Vertalings:    klaaglied
Engels: elegy(en), lamentation(en)
Nederlands: klaaglied(nl)