klassiek
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | klassiek | klassieke | ||
Vergrotend | klassieker | |||
Oortreffend | klassiekste |
- klas•siek
- By uitstek kenmerkend; wat as model of voorbeeld dien.
- Wat uit die oudheid dateer; behoort tot die vroeë Romeinse of Griekse kuns en kultuur.
- Van 'n vroeëre bloeiperiode en wat steeds gewild is.
- Dit is 'n klassieke voorbeeld van hoe mens te werk moet gaan.
- Hy het in die klassieke styl van die Florentynse Vroeë Renaissance gewerk en word beskou as een van die invloedrykste kunstenaars in die oorgangstyd van Vroeë na Hoog Renaissance.
- Hy hou van beide pop en klassieke musiek.
Vertalings: klassiek | |||
---|---|---|---|