kleinsus
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kleinsus | kleinsusse |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- كْلَیْنْ سِوسْ , meervoud: كْلَیْنْ سِوسِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Jongste suster, jonger suster.
- Aanspreekvorm vir die jongste suster of 'n jonger suster.
Sinonieme
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: kleinsus | |||
---|---|---|---|
|