Enkelvoud Meervoud
  kleinsussie     kleinsussies  
IPA: [ˈkləɪ̯nsœsi, ˈklə̃ɪ̯̃sœsi], meervoud: [ˈkləɪ̯nsœsis, ˈklə̃ɪ̯̃sœsis]
كْلَیْنْ سِوسِي , meervoud: كْلَیْنْ سِوسِیسْ
  1. Jongste suster, jonger suster.
  2. Aanspreekvorm vir die jongste suster of 'n jonger suster.
kleinsus
ousus; suster, sus
  Vertalings:    kleinsussie
Turks: kız kardeş(tr)
Turks (Osmaans): قیز قارداش(osm) (kız kardeş)