klimaatverandering

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  klimaatverandering     klimaatveranderinge  

  Etimologie

Samestelling van klimaat en verandering.

  Woordafbreking

kli•maat•ver•an•de•ring

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Verandering in 'n bepaalde gebied se klimaat oor 'n bepaalde tyd, in besonder die wêreldwye verwarming sedert die 19de eeu.

     Voorbeeldsinne

Klimaatverandering bedreig ysbere deur verhongering aangesien hulle jagseisoen verkort word.

     Wisselvorme

klimaatsverandering

     Vertalings

  Vertalings:    klimaatverandering
Engels: climate change(en)
Nederlands: klimaatverandering(nl)