'n Klipspringer.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  klipspringer     klipspringers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  klipspringertjie     klipspringertjies  

  Woordafbreking

klip•sprin•ger

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Oreotragus oreotragus, een van die kleinste wildsbokkies in Afrika wat op klipkoppies en bergagtige dele van Suider en Oos-Afrika en Ethiopië aangetref word.

     Voorbeeldsinne

Die klipspinger is baie akrobaties en kan met gemak deur hulle rotsagtige habitat beweeg.

     Vertalings

  Vertalings:    klipspringer
Engels: klipspringer(en)
Nederlands: klipspringer(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor klipspringer.