[1] Klompe.
Enkelvoud Meervoud
  klomp     klompe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  klompie     klompies  
klomp
  1. (skoeisel) Skoene van hout, soms in kombinasie met leer.
  2. 'n Groot hoeveelheid van iets of 'n groot aantal dinge; vormlose hoeveelheid materiaal.
  1. In die buiteland het die beeld van 'n Hollander op klompe nog nie heeltemal verdwyn nie.
  2. Sy het 'n klomp botter in die pot gesit.
  Vertalings:   1. Skoeisel
Engels: clog(en)
Nederlands: klomp(nl)
  Vertalings:   2. Hoeveelheid
Engels: clod(en), lump(en), chunk(en)
Nederlands: klomp(nl)