Enkelvoud Meervoud
  klophings     klophingste  
klop•hings
(perdry) 'n Hings waarvan ten minste een teelbal nie afgesak het nie.[1]
'n Abdominale klophings word gekenmerk deur testes wat nog in die buikholte is, dikwels naby die niere.[1]