'n Koedoe.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  koedoe     koedoes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  koedoetjie     koedoetjies  

  Woordafbreking

koe•doe

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Tragelaphus strepsiceros, 'n wildsbok wat in Suider-Afrika voorkom.

     Voorbeeldsinne

Koedoes het 'n vaalgrys tot vaalbruin kleur, met 'n aantal vertikale wit strepe langs die sye.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels kudu(en)
Nederlands koedoe(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koedoe.