koeksister
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
koeksister | koeksisters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
koeksistertjie | koeksistertjies |
- Samestelling van koek en sister, wat moontlik na sisser (die sis soos dit bak) of suster (wat soos 'n vrou lyk) kan verwys.
- (voeding) 'n Tradisionele soet Afrikaanse lekkerny van deeg en stroop wat in olie gebak is.
- Bak die koeksisters in diep olie by 190 °C tot 'n ligbruin kleur aan albei kante verkry word.
Vertalings: koeksister | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koeksister.