Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  konsentreer 
Verlede Tyd  ek   het gekonsentreer        
kon•sen•treer
  1. (chemie) Sterker maak; oortollig oplosmiddel van 'n oplossing onttrek.
  2. Aandag aan iets toewy en jou daarby bepaal; jouself op 'n saak toespits.
  3. Sentraliseer; op een plek byeenbring.
  1. Die oplossing word deur verdamping met versigtige verhitting gekonsentreer.
  2. As jy konsentreer sal jy beter doen op skool.
  3. Alle owerheidsdienste word in een stad gekonsentreer.
konsentrasie
  Vertalings:    konsentreer
Engels: concentrate(en)
Nederlands: concentreren(nl)