Konsentrasies
Enkelvoud Meervoud
  konsentrasie     konsentrasies  
kon•sen•tra•sie
  1. (chemie) Die sterkte van 'n oplossing.
  2. Aandag aan iets spesifiek gee.
  3. Sametrekking op 'n punt.
  1. Vir die eksperiment gebruik ons 'n hoë konsentrasie swaelsuur.
  2. Om die toets te slaag moet die kandidate nie hulle konsentrasie verloor nie.
  3. Daar is 'n groot konsentrasie skole in ons omgewing.
  1. molariteit, molaliteit, molfraksie
konsentreer
  Vertalings:    konsentrasie
Engels: concentration(en)
Nederlands: concentratie(nl)