Enkelvoud Meervoud
  molaliteit     molaliteite  
mo•la•li•teit
(chemie) Die verhouding tussen die aantal mole opgeloste stof en die massa van die oplosmiddel in kilogramme.
Die molariteit is 'n belangrike konsentrasie-eenheid in die fisiese chemie.
konsentrasie
  Vertalings:   
Engels: molality(en)
Frans: molalité(fr) v
Italiaans: molalità(it) v
Nederlands: molaliteit(nl) v