Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  molariteit     molariteite  

  Woordafbreking

mo•la•ri•teit

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Die verhouding tussen die aantal mole opgeloste stof en die volume van die oplossing.

     Voorbeeldsinne

Die molariteit is een van die volopste konsentrasie-eenhede in die fisiese en analitiese chemie.

     Hiperonieme

konsentrasie

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: molarity(en)
Nederlands: molariteit(nl)