'n Kwêvoël in Namibië
Enkelvoud Meervoud
  kwêvoël     kwêvoëls    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kwêvoëltjie     kwêvoëltjies  
kwê•voël
(voëls)   Corythaixoides concolor, 'n asgrys loerie met 'n lang stert en los gepunte kuif.
Die kwêvoël is 'n standvoël wat voorkom in die Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Zimbabwe, noord en oos Botswana, noorde van Namibië en Mosambiek.
loerie
  Vertalings:   
Engels: grey go-away-bird(en)
Nederlands: vale toerako(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwêvoël.