kwaadwillig
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | kwaadwillig | kwaadwillige | ||
Vergrotend | kwaadwilliger | |||
Oortreffend | kwaadwilligste |
- kwaad•wil•lig
- Met slegte bedoelings; sleggesind wees.
- Hy is egter nie aangekla nie en het alle bewerings teen hom as kwaadwillig afgemaak en verwerp.
Vertalings: kwaadwillig | |||
---|---|---|---|