kweekhuis
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kweekhuis | kweekhuise |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kweekhuisie | kweekhuisies |
- kweek•huis
- 'n Deursigtige konstruksie vir die kultivering van plante wat 'n ander klimaat as die heersende klimaat buite verlang.
- Die passieblom (Passiflora caerulea) is nie juis geskik vir binnenshuis nie, maar kan in ’n pot in ’n kweekhuis of sonnige vertrek gehou word.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|