Enkelvoud Meervoud
  laagdruk     laagdrukke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  laagdrukkie     laagdrukkies  
laag•druk
(weer) 'n Gebied met 'n atmosferiese druk wat laer as die gemiddelde is.
'n Laagdruk word op die Suidelike Halfrond deur 'n kloksgewyse sirkulasie gekenmerk.
hoogdruk
  Vertalings:   
Engels: low-pressure(en)
Nederlands: lagedrukgebied(nl), depressie(nl)