laasgenoemde
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord |
---|
laasgenoemde |
Woordafbreking
- laas•ge•noem•de
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Dit wat laaste genoem is.
Voorbeeldsinne
- Uit laasgenoemde huwelik is twee seuns gebore.
Sinonieme
Antonieme
Afkorting
Vertalings
Vertalings: laasgenoemde | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
laasgenoemde | laasgenoemdes |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Dit wat laaste genoem is.
Voorbeeldsinne
- In 1936 is laasgenoemde ontbind.
Vertalings
Vertalings: laasgenoemde | |||
---|---|---|---|