laat
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | laat | late | ||
Vergrotend | later, latere | |||
Oortreffend | laatste |
Woordafbreking
- laat
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Ná na die verwagte oomblik; na die tyd wat afgespreek/geskeduleer is.
- Nie vroeg nie (onvroeg).
- Tyd volgens die horlosie.
Voorbeeldsinne
- My bus is laat.
- Ek moes tot laat in die nag werk. Laat in die 21ste eeu.
- Hoe laat is dit?
- Die egpaar het toe weer vriende en kennisse, hul dokter en pastoor gebel, wat onverwyld, ongeag die late uur, die Du Toits te hulp gesnel het.[1]
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Verwysings
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | laat |
Verlede Tyd | ek | het gelaat |
Werkwoord
Betekenisse
- Nie verhinder of teëgaan nie; duld; toelaat; toestaan; prysgee.
- Op ’n plek of in ’n toestand hou/los; agterlaat; nalaat; uitlaat; oorlaat.
Voorbeeldsinne
- Laat staan maar.
- Ek het my baaitjie by die werk gelaat.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | laat | |
Verboë | late | |
Partitief | laats | |
Vergrotend | ||
Onverboë | later | |
Verboë | latere | |
Partitief | laters | |
Oortreffend | ||
Onverboë | laatst | |
Verboë | laatste | |
Bywoord | ||
Oortreffend | het laatst(e) |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
Werkwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik laat.
- 1.: Jij laat.
- 1.: Hij, zij, het laat.
- 2.: Laat!