laserstraal
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
laserstraal | laserstrale |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
laserstraaltjie | laserstraaltjies |
- la•ser•straal
- IPA: [laˈserstraal]
- 'n Smal gekonsentreerde ligstraal afkomstig uit 'n lasertoestel waarin lig versterk word deur die opwekking van atome of molekule deur die straal self, en wat 'n hoë vlak van ligenergie in 'n smal ligstraalbundel oor 'n lang afstand kan skyn met slegs 'n geringe mate van verstrooiing.
- Met die laserstraal kon ons met die ruimtepeiler naby Pluto kontak behou.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
|