'n Leerlooiery in Marokko.
Enkelvoud Meervoud
  leerlooiery     leerlooierye  
leer•looi•e•ry
Plek waar diere se velle tot leer gelooi word.
Chroomsoute word vir leerlooiery gebruik, hoewel die bas van die wildesering en rooiboswilg ook al daarvoor ingespan is.
  Vertalings:   
Engels: tannery(en)
Nederlands: leerlooierij(nl)