leren
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stoflik | ||
Attributief | leren |
- le•ren
- Van leer vervaardig
- «Hij draagt een leren jas.»
- Hy dra 'n leerbaadjie.
Stamtye | ||
---|---|---|
leren | leerde | geleerd |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | leer | leerde |
jij, u | leert | |
hij, zij, het | leert | |
wij, jullie, zij | leren | leerden |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
leer | geleerd | lerend |
- Leer; kennis of vaardigheid verwerf;
- «Ik heb wat Afrikaans geleerd.»
- Ek het effens Afrikaans geleer.
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Swakke werkwoord met agtervoegsel -de.