Likeure

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  likeur     likeurs of likeure    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  likeurtjie     likeurtjies  

  Etimologie

Van Latyn: liquifacere, "om vloeibaar te maak".

  Woordafbreking

li•keur

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Alkoholiese drankie wat gegeur is met speserye, vrugte, kruie of neute en van gedistilleerde spiritualieë vervaardig word.

     Voorbeeldsinne

Likeurs is gewoonlik taamlik soet.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: liqueur(en)
Frans: liqueur(fr) v
Nederlands: likeur(nl)
Turks: likör(tr)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor likeur.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord likeur v/m likeuren 
Verkleinwoord likeurtje likeurtjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [li.ˈkœːr]
    
(lêer)

  Woordafbreking

li•keur

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Likeur; alkoholiese drankie.