Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  lugskip     lugskepe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lugskippie     lugskippies  

  Woordafbreking

lug•skip

  Uitspraak

IPA: [lugˈskip]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Voertuig bestaande uit 'n omslote raamwerk met 'n groot inhoudsmaat wat gevul is met 'n gas wat 'n laer digtheid het as die atmosferiese gas, sodat die totale digtheid van die tuig laer is as dié van die atmosfeer se gas, wat die tuig gevolglik in die atmosfeer laat dryf. Toegerus met motore kan die tuig gestuur word en kan dit relatief stadig, maar met min energie oor groot afstande beweeg.

     Voorbeeldsinne

Dis jammer dat lugskepe nie meer algemeen vir lugvervoer gebruik word nie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: air ship(en); dirigible(en)
Nederlands: luchtschip(nl)
Duits: luftschiff(de)
Russies: дирижабль(ru) (deriezjabie)
Japannees: 限定的(ja) (ghenty tekkie)