Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  maagwerking     maagwerkings  

  Woordafbreking

maag•wer•king

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(medies) 'n Oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop.

     Voorbeeldsinne

Cholera is 'n besmetlike maagsiekte wat hewige braking en maagwerking veroorsaak.

     Sinonieme

diarree, buikloop, skittery

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: diarrhea(en)
Nederlands: diarree(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor maagwerking.