Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  man     manne, mans    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  mannetjie     mannetjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van man; meer as een man.

     Voorbeeldsinne

Alle mans hou van rugby en braaivleis.
Vroue leef gemiddeld vyf jaar langer as mans.

     Antonieme

vroue

     Vertalings

  Vertalings:    mans
Engels: men(en)
Nederlands: mannen(nl)